www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015
www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015
www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015
www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015

HIER  - Saterdag, 5 Maart 2016

CLICK BUTTON FOR ONLINE ENTRY

Kom skop stof op in jou taal by die US Woordfees!

Jy kan nog Woensdag registreer by die BMT Fietsrywinkel!

Pre-registrasie en inskrywings Woensdag 2 Maart:
Kom tel jou woord op by die BMT Fietsrywinkel in Stellenbosch.

Adres: Black Horse Centre, h/v Dorp and Market St,
StellenboschTyd: 14:00 – 18:00

US Woordfees Pendeldiens PARKEER & PENDEL:

Parkeer jou motor gratis en veilig by die PARKEER EN PENDELpunt naby Coetzenburg en ry gratis met die bussie of op jou fiets tot by die wegsprinpuntg. Bussies vetrek vanaf 06:00 vanaf die PARKEER EN PENDELpunt op die hoek van Coch- en Van Redestraat.

Waterpunte

Wpt 1 – In Karindal op die return van die MTB roete op km 13
Wpt 2 – Op die dam wal, meeste gerig op die Trail runners, hulle km 3.5 ongeveer
Wpt 3 – Net na GSpot deur die snaakse hek, vir beide MTB en Trail runners ongeveer km 33 vir MTB en km 9.5 vir die Trail runners
Wpt 4 – op die sypaadjie in Paradyskloof, langs die sirkel, op km 25-26 vir die MTB

Borg ‘n Woord

Daar is ook geleentheid vir deelnemers om woorde teen R100.00 elk te borg as deel van die Woordeboek vir die Afrikaanse Taal (WAT) se borg-’n-woord-projek.

'n Annerste Veldtrap

Hier is jy meer as net 'n nommer. Skryf in en neem deel met 'n unieke Afrikaanse woord as jou registrasienommer. Die Reliance Veldtrap met Woorde, in samewerking met die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), spits hom daarop toe om mense opnuut bewus te maak van die tongtrippel terme en wonderlike woorde wat Afrikaans so bekkig maak.

Wie kan deelneem?

Is jy "witblits" of "weghol"? Of dalk "pamperlang" of "langsamerhand"? Oud en jonk; lank en slank; rond en gesond – iedereen is welkom om vir die Veldtrap met Woorde in te skryf.

Nou hardloop- en bergfietsroetes!

Hardloop roetes

Daar is 'n 6 km JAPTRAP en ‘n 12 km SWEET-TAP roete. Deelnemers kan draf, stap of selfs die roete gemaklik wandel. Al die roetes kronkel deur die pragtige natuurskoon van Coetzenburg berg en omgewing.

    DRAF

    • 07:45 6 KM “JAPTRAP” @ R​80 / LAAT R100
    • ​​07:30 12 KM “SWEET-TAP” @R100 / LAAT R120

Bergfietsroetes

Kies tussen ‘n 18 km lekker maklike VINNIG-TRAP of ‘n meer uitdagende 35 km SAAL-SEER.

    MTB

    • 07:15 18 KM “VINNIG-TRAP” @R100 / LAAT R120
    • ​​​​07:00 35 KM  “SAAL-SEER” ​​​@R150 / LAAT R180

Kry iets om terug te gee

Alle deelnemers ontvang by die eindpunt 'n inheemse boom as medalje. Plant jou boom tuis en gee iets terug aan die natuur. Of skenk die plant vir die US “Groen Projek” waar ons saam met Reliance die boompies op nabygelee créches gaan plant.

'n Veldtrap met VOOOMAA

Kom geniet die dag saam met ons by Coetzenburg. Daar sal kos en drankstalletjies wees en ‘n lewendige vertoning om xx.

‘n Prysuitdeling met baie gelukkige trekkings volg so bring die familie en vriende en maak ‘n dag daarvan.

Die Veldtrap is ‘n sosiale resies en geen tyd word geneem nie.

HARDLOOP-ROETES

ROETE 1 - 6km

JAPTRAP
6km

ROETE 2 - 12km

SWEET-TAP
12km

www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015

BERGFIETSROETES

ROETE 1 - 18km

VINNIG-TRAP
18km

ROETE 2 - 35km

SAAL-SEER
35km

www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015

 

clearpixel

  Lees meer

Karnaval 2016 beloof om nogmaals 'n hoogtepunt op die Woordfeesprogram te wees.

Kunstenaars soos Dr. Victor en die Rasta Rebels, verskeie plaaslike orkeste, en ʼn mixed masala van immergewilde sangers laat die voete behoorlik klop.

Veilige gesinsvermaak is volop by die karnaval, en 'n verskeidenheid stalletjies en mallemeulens voorsien in jongelinge se smaak READ MORE

www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015
DrVicandtheRastaRebels
www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015

logo_stwitter
Veldtrap op Twitter

www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015

www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015

FACEBOOK

clearpixel

BORGE

TITELBORG

Reliance - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde

MEDIABORG
MFM -  www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde

clearpixel

ONDERSTEUNENDE BORG

PVM - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde

PVM Energy - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde
clearpixel

PRODUKBORGE

Stellenbosch Munisipaliteit - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde
clearpixel

Biocape Wyn - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde

Coca Cola - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde
Bjorn Borg - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde
clearpixel
Oasis -  www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde
clearpixel
BMT Fietsrywinkel - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde
clearpixel
Bos - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde
clearpixel
CTWC-logo-green250
clearpixel

BYEENKOMS KIEKIES

kiekies - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Saterdag, 14 Maart 2015

Copyright © 2013 Veldtrap. All Rights Reserved Coral Vine

POWERED BY 24WEB

Powered by 24web

clearpixel